Teken in
Skep 'n rekening

Plat sakkie

R130

Wonder jy gereeld waar jou sleutels of waar jou studentekaart is? Hierdie sakkie hou alles mooi bymekaar.  

Beskrywing:

  • Egte leer
  • Beskikbaar in grys of lig- of donkerbruin
  • Akademia-embleem
  • Afmetings: 180 mm (l) x 105 mm (b)

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Scroll to Top