Safari-resies | Huis Dahlia

R80

Is jy op soek na ʼn avontuur?
Die Safari-resies is Huis Dahlia se diamantgeleentheid van die jaar – ʼn dag vol avontuur, energie en
goeie geselskap!
Of jy nou voluit wil hardloop, rustig wil draf of sommer net die roete wil stap – hierdie geleentheid is
nét vir jou! Kom geniet ʼn unieke ervaring waar nuwe herinneringe gemaak en nuwe vriendskappe
gevorm word.
Wys jou bewys van betaling by die hekke.

Kaartjieverkope sluit: 11 Julie
Datum: Saterdag 11 Julie 2026
Plek: Voortrekkermonument
Tyd: 14:00
Koste per kaartjie: R80
Aantal kaartjies beskikbaar: 500

 

  • Jou aankoopfaktuur dien as kaartjie vir toegang.
  •  Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word.
  • Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
  • Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.

Beskikbaarheid: 493 in voorraad

Scroll to Top