Selfoon-dratoutjie

R85

Hou jou selfoon veilig en binne bereik met hierdie praktiese selfoon-dratoutjie. Ideaal vir besige persone wat altyd hul selfone byderhand wil hou. 

Beskrywing 

  • 140 lenge 
  • Inlegsel vir selfoon-dratoutjie 6 x 4  cm 

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees. 

Beskikbaarheid: 199 in voorraad

Scroll to Top