Die lekkerste pen waarmee jy nog ooit geskryf het.
Beskrywing:
Beskikbaar in vlootblou en grys
Ink is swart
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.