Skouerband
R145
Gee jou gunstelingsak ’n vars voorkoms met hierdie veelsydige Akademia-skouerband. Die verstelbare band en stylvolle ontwerp maak dit geskik vir jou hand-, skouer- of skootrekenaarsak. Hierdie skouerband kombineer praktiese funksionaliteit met ’n stylvolle afwerking.
Beskrywing
Lengte: 145 cm
Materiaal: Poliësterkeper (polyester twill)
Indien Die Winkel nie voorraad van jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Let wel dat daar ’n wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.
Beskikbaarheid: 49 in voorraad


