Skryf ‘n draaiboek vir kortfilm

R3 600

Skryf ʼn draaiboek vir kortfilm

Formaat: Aanlyn kursus

Datum: 7 Julie 2025

Tydsduur: 8 weke

Gemik op: Enigiemand wat graag hulle storie-idee in ʼn kortfilm wil omskep

Prys: R3 600

Skryf ʼn draaiboek vir kortfilm is geskik vir enigiemand wat graag ʼn storie in ʼn draaiboek wil omskep, ongeag van hoe ervare jy is op dié gebied. Dit neem jou op ʼn kreatiewe reis van daardie heel eerste oomblik wat jy jou gedagtes en gevoelens op papier neerpen, totdat jy uiteindelik met ʼn pragtig afgeronde draaiboek kan spog wat gereed is voorlegging.

Kursusfooie is nie oordraagbaar of verhaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.

Scroll to Top