Skryf ʼn gedig

R2 700

Skryf ʼn gedig

Formaat: Aanlyn kursus

Datum: 14 April tot 26 Mei 2025

Tydsduur: 6 weke

Gemik op: Enigiemand wat graag die basiese beginsels van digkuns wil leer

Prys: R2 700

Skryf ʼn gedig is geskik vir enigiemand wat graag met woorde en verse wil woeker, ongeag van hoe ervare jy is op dié gebied. Dit neem jou op ʼn kreatiewe reis van daardie heel eerste oomblik wat jy jou gedagtes en gevoelens op papier neerpen, totdat jy uiteindelik met ʼn pragtig afgeronde gedig kan spog.

Kursusfooie is nie oordraagbaar of verhaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.

 

Scroll to Top