Teken in
Skep 'n rekening

Skryf ‘n liedjie

R5 300

Skryf ’n liedjie

Formaat: 4 weke aanlyn werkswinkel + 2 dae praktiese sessie

Datum: 6 Mei 2024

Gemik op: Enigiemand wat graag wil leer liedjies skryf wat met die hart praat

Prys: R5 300

Skryf ʼn Liedjie is ʼn praktiese kursus vir enigiemand wat graag liedjies wil skryf wat met die hart praat. Dit is ontwikkel deur kenners in die musiekbedryf en kombineer vier weke se teorie met ʼn praktiese tweedag-kontaksessie op 7 en 8 Junie 2024 in Pretoria om alle aspekte van die liedjieskryfproses vas te vang.

* Kursusfooie is nie oordraagbaar of verhaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.

* Fooi sluit nie verblyf of reiskoste in nie.

Scroll to Top