Skryfnet: Skryf ‘n liefdesverhaal

R2 700

Skryf ’n Liefdesverhaal

Formaat: 6 weke aanlyn kursus

Datum: 1 Maart 2027

Gemik op: Enigiemand wat graag ’n liefdesverhaal wil skryf

Prys: R2 700

 

Skryf ’n Liefdesverhaal is ’n praktiese skryfkursus wat fokus op die belangrikste elemente van liefdesverhale. Dis ontwikkel deur die gesoute boekeredakteur, Madri Victor, en word aangebied deur die bekroonde skrywer, Elsa Winckler. Deelnemers sal aan die einde van dié kursus toegerus wees om ’n boeiende verhaal te skryf en ook ’n sertifikaat ontvang.

 

Bepalings en voorwaardes: Kursusfooie is nie oordraagbaar of terugbetaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.

Scroll to Top