Skryf soos ’n joernalis

R4 300

Formaat: Aanlyn kursus

Datum: 19 Mei 2025

Tydsduur: 10 weke

Gemik op: Enigiemand wat graag die basiese beginsels van joernalistiek wil leer

Prys: R4 300

Skryf soos ’n joernalis is ’n praktiese joernalistieke kursus vir diegene wat passievol is oor nuus en dit met integriteit wil oordra. Dit is ontwikkel deur Maroela Media en fokus op die fynere detail van joernalistiek, spesifiek in die digitale omgewing. Na afloop van die kursus sal jy ’n sertifikaat ontvang en gerat wees om gemeenskapsnuus effektief weer te gee.

Kursusfooie is nie oordraagbaar of verhaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.

Scroll to Top