Teken in
Skep 'n rekening

Softshell-baadjie vir dames

R820

Die baadjie is veerlig en so gemaklik dat jy selfs daarin sal wil slaap. Daarmee is jy gereed vir enige Fontie-avontuur! Pantser jou in styl teen die koue hierdie winter. 

Beskrywing:

  •  Bekleedsel: 100% polyester
  • Stopsel: 100% mikrovag
Mates (cm) S M L XL XXL 3XL
½ Bors: 50 53,5 57 61 65 68.5

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Scroll to Top