Gereelde besoeker van Sowel As? Dan is hierdie reisbeker net vir jou!
Hierdie reisbekers hou jou drankie koud of warm vir tot en met agtien ure.
Beskrywing:
360 ml
Kleur: wit
IndienDie Winkelnie voorraad vir jou gekoseproduk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.