Sowel As-voorskoot

R280

Sowel As-voorskoot

Kook en braai na hartelus met hierdie stylvolle en funksionele voorskoot. Die voorskoot is duursaam en het verstelbare bande om gemak te verseker. Dit is die perfekte toevoeging tot jou kombuis of braaikamer en is ook ʼn ideale geskenk vir ʼn bedrewe kok of ʼn braaimeester.

Uit voorraad uit

Scroll to Top