Sowel As-voorskoot
R250
Kook en braai na hartelus met hierdie stylvolle en funksionele voorskoot. Die voorskoot is duursaam en het verstelbare bande om gemak te verseker. Dit is die perfekte toevoeging tot jou kombuis of braaikamer en is ook ʼn ideale geskenk vir ʼn bedrewe kok of ʼn braaimeester.
Sowel As-voorskoot
Beskrywing:
- Sowel As-voorskoot met logo
- 100%-katoen
*Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.
Beskikbaarheid: 5 in voorraad