Studentesangaand
R50
Akademia bied met groot opgewondenheid vir die eerste keer ʼn studentesangaand aan waar verskeie hoëronderwysingstelling genooi word om saam ʼn aand gevul met sang en studentepret te geniet.
Datum: Saterdag 18 Julie 2026
Tyd: 17:30 vir 18:00
Plek: Die Kraal, Sol-Tech, Duinlewerikstraat 16, Monumentpark, Pretoria
Kaartjieprys: R50
Kaartjies beskikbaar: 300
- Gebruik jou bewys van betaling as jou toegangskaartjie by die deur.
- Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word.
- Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
- Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.
Beskikbaarheid: 282 in voorraad
