Vlymskerpbesigheid: Werkswinkel en netwerkgeleentheid

R300

Ontwikkel jou sakevaardighede deur Vlymskerpbesigheidsopleiding by te woon.

Die volgende temas sal deur bewese Akademia-akademici aangebied word:

  • Middel- en laevlakbestuur: Slyp jou vaardighede deur Elize-Mari Coetzer
  • ʼn Ontdekkingsreis na loopbaangroei en -prestasie deur dr. Rina Steynberg

Die geleenthede vind soos volg plaas:

Donderdag 4 September 2025 | 09:00 tot 15:00 | Akademia se Moot-sentrum, Hertzogstraat 1120, Villieria, Pretoria,

Die koste beloop R300 per kaartjie.

Die geleentheid bied ʼn uitstekende geleentheid vir kennisverryking en professionele ontwikkeling.

Beperkte plek beskikbaar. Stuur gerus ʼn e-pos na nikkien@akademia.ac.za vir enige navrae.

  • Let wel dat die kaartjiekoste nie oordraagbaar of verhaalbaar is indien jy nie die geleentheid wat jy gekies het, kan bywoon nie.
  •  Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word.
  •  Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.

Beskikbaarheid: 40 in voorraad

Scroll to Top