Voorportaalkonsert | Akadedemia-koor saam met Leon Gropp

R120

Die Akademia-koor hou vanjaar ʼn opwindende voorportaalkonsert op Woensdag 20 Augustus saam met die bekende Leon Gropp. U word hartlik uitgenooi na ʼn aand van musiek en digkuns, met ʼn glasie wyn in die hand. Hierdie aand word ook ten bate van die Akademia-koor aangebied.

Datums: Woensdag 20 Augustus 2025

Tyd: 17:30 vir 18:00

Plek: Gerhardstraat-kampus, Centurion

Koste: R120 per persoon (wyn ingesluit)

Slegs 150 kaartjies beskikbaar

• Jou aankoopfaktuur dien as kaartjie vir die dinee.
• Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word.
• Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
• Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.

Beskikbaarheid: 97 in voorraad

Scroll to Top