Voorskou | Pretoria
R120
Voorskou is Akademia se jaarlikse koshuistoneelkompetisie. Dit belowe om ʼn aand vol talent, trots en kreatiwiteit te wees. Maak seker jy is daar.
Datum: Dinsdag 12 Mei 2026
Plek: Centurion Teater, Amkorweg 123, Lyttelton Manor
Tyd: 17:30 vir 18:00
Koste: R120
Kaartjies beskikbaar: 170
- Gebruik jou bewys van betaling as jou kaartjie by die deur.
- Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word.
- Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
- Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.
Beskikbaarheid: 95 in voorraad
