Teken in
Skep 'n rekening

Waterbottel

R280

  • Vlekvrye staal met ʼn houtvoorkoms vinielafwerking en Akademia-embleem
  • Kan vir warm of koue vloeistof gebruik word
  • Volume: 500 ml
  • Afmetings: 26,5 cm (h)

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 6 in voorraad

Scroll to Top