Teken in
Skep 'n rekening

Alumnihemp

R150

Wees stylvol en uniek wanneer jy afstudeer by Akademia!

Produkbeskrywing:

  • Uniseks Super Club 165 T-hemp
  • Verkorte moue
  • Dubbelgestikte nekrib, moue en soom
  • Gevormde kante en ʼn lepelhals vir ʼn vleiende pas

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Scroll to Top