Reisbeker

R185

Neem jou koppie boeretroos saam met jou, waar jy ook al gaan – of dit klas, werk of langs die sportveld is. Dit is die perfekte grootte vir jou kar of sak. Die kurkomhulsel sal ook verhoed dat jy nie jou hande verbrand nie.

Beskrywing:

  • glas met kurkband
  • 340 ml

*Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

 

 

Beskikbaarheid: 62 in voorraad

Scroll to Top