
Akademia-trui vir mans en dames: Grys
Bly snoesig en stylvol die winter in die Akademia-trui!
Beskrywing:
- Gebreide trui vir jou gemak
- Materiaal: 100%-poliëster
Beskikbaar in groottes: S-4XL
Onderskeie snitte vir mans en dames beskikbaar.
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.