Teken in
Skep 'n rekening

Velskoen vir mans

R450

Hoe meer Afrikaans soek jy? Stap die wêreld (en kampus) plat met hierdie gemaklike skoene aan jou voete. Egte leer.  

Beskrywing:

  • Egte leer
  • Akademia-logo
  • Handgemaak
  • Beskikbaar in groottes:
Grootte Buitesoolafmetings
5 24 cm
6 25 cm
7 26 cm
8 27 cm
9 28 cm
10 29 cm
11 30 cm
12 31 cm

Die velskoene word gemaak volgens bestellings. Dit kan tot drie (3) weke neem.

Neem net kennis dat hierdie skoene met die hand van egte leer gemaak word. Dit beteken dat die kleure mag wissel van lig- tot donkerbruin. Jou velskoene sal dus so uniek wees soos jy. 

Scroll to Top