Kaarthouer
Kaarthouer
Kaarthouer
Kaarthouer

Kaarthouer

Gewone prys
Uitverkoop
Uitverkopingsprys
R 180.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Egte leer, beskikbaar in lig- of donkerbruin, met Akademia-embleem.

Kaarthouer met vier kaartgleufies en spasie in die middel.

Afmetings: 100 mm breed x 87 mm hoog

 

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.