
Beskrywing:
Bruin beursie van egte leer vir dames.
- egte, hoë kwaliteit beesleer
- handgemaak van plaaslike materiale
- plek vir note, kleingeld en 10 kaarte
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.