Leerbeursie vir mans
Leerbeursie vir mans
Leerbeursie vir mans
Leerbeursie vir mans
Leerbeursie vir mans

Leerbeursie vir mans

Gewone prys
R 530.00
Uitverkopingsprys
R 530.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Beskrywing:
Donkerbruin beursie van egter leer vir mans.

  • egte, hoë kwaliteit beesleer
  • handgemaak van plaaslike materiale
  • plek vir note, kleingeld en 6 kaarte

 

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.