Dra jou skootrekenaar in ʼn sak van egte leer – dit is nie net stylvol nie dit is ook gemaklik.
Egte leer,
Beskikbaar in lig- of donkerbruin
Akademia-embleem
Geskik vir ’n skootrekenaar tot 18 duim
Afmetings: 45 cm (l) x 33 cm (b) x 5 cm (h)
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.