Skryf 'n Kinderverhaal

Skryf 'n Kinderverhaal

Gewone prys
R 2,100.00
Uitverkopingsprys
R 2,100.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Skryf ’n Kinderverhaal

Formaat: Aanlyn werkswinkel

Datum: 17 Oktober 2022

Gemik op: Enigiemand wat graag ’n kinderverhaal wil skryf

Prys: R2 100

 

Skryf ’n Kinderverhaal is ’n praktiese skryfkursus wat fokus op die belangrikste elemente van kinderverhale. Dis ontwikkel deur Carina Diedericks-Hugo en word aangebied deur Nanette van Rooyen. Deelnemers sal aan die einde van dié kursus toegerus wees om stories te skep vir kinders tussen agt en twaalf en ook ’n sertifikaat ontvang.

 

Kursusfooie is nie oordraagbaar of verhaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.