
Spesiale aanbod: Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns + Kursus van jou keuse
Formaat: Aanlyn kursus
Datum: Albei kursusse moet binne 12 maande ná die aankoop voltooi word.
Gemik op: Enigiemand wat graag met woorde wil woeker.
Afslagprys: R4 450
Bespreek nou vir Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns (ontwikkel deur prof. Hans du Plessis) én enige ander kursus van jou keuse en kry R500 afslag! Deelnemers sal ná elke kursus ’n sertifikaat van Skryfnet ontvang.