Fontasties-gala-aand | Paarl

R120

Die Paarl-Fonties spog met ʼn verskeidenheid talente by die heel eerste Fontasties-gala-aand vir die Paarl-kampus.

Versnaperinge sal te koop wees ten bate van die hulpfonds vir studente.

  • Datum: Dinsdag 12 Mei 2026
  • Plek: Hoër Meisieskool La Rochelle se skoolsaal
  • Tyd: vanaf 18:00
  • Koste: R120 p.p. (spesiale aanbod vir studente hier beskikbaar)

Bepalings en voorwaardes

  • Die kaartjieverkope sluit op Dinsdag 12 Mei 2026 om 09:00.
  • Jou aankoopfaktuur dien as jou kaartjie vir die geleentheid.
  • Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word wat vir bemarkingsdoeleindes gebruik mag word.
  • Die kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
  • Akademia sal nie versending wat verkeerdelik gekies is, terugbetaal nie.

 

 

Scroll to Top