Skryfbehoeftepakket #2

R765

Óf jy jouself nou in die klas óf in die kantoor bevind, pen jou aantekeninge neer in styl. Hierdie pakket bestaan uit ʼn hoëgehaltepen, ʼn stylvolle notaboek en allerlei handige skootrekenaarbykomstighede.

Beskrywing:

  • 1 x Silikonpen
  • 1 x A5-houtnotaboek
  • 1 x Skoorekenaarsak

Let wel: Indien Die Winkel nie voorraad van jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal jy daarvan in kennis gestel word. ʼn Wagtydperk van tussen twee tot vier weke is van krag vir bestellings.

Silikonpen

Skootrekenaarsak

9 in voorraad

A5-houtnotaboek

Uit voorraad uit

Uit voorraad uit

Scroll to Top