Klasdrafpakket #1

R230

Hou jou gunstelingdrankie warm met Akademia se stylvolle reisbeker, terwyl jy jou studentekaart veilig en byderhand het danksy die studentekaarthouer en draband. En moenie van die praktiese Akademia-muismat vergeet nie.

Beskrywing:

  • 1 x Reisbeker
  • 1 x Draband en studentekaarthouer
  • 1 x Muismat

Let wel: Indien Die Winkel nie voorraad van jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal jy daarvan in kennis gestel word. ʼn Wagtydperk van tussen twee tot vier weke is van krag vir bestellings.

Reisbeker

62 in voorraad

Draband met studentekaarthouer

1 in voorraad

Muismat

48 in voorraad

1 in voorraad

Scroll to Top