Klasdrafpakket #2

R280

ʼn Akademia-fles is ideaal om jou gunstelingdrankie – koud óf warm, met jou saam te dra. Dit terwyl jy jou studentekaart veilig en byderhand het danksy die studentekaarthouer en draband. En moenie van die praktiese Akademia-muismat vergeet nie.

Beskrywing:

  • 1 x Fles (silwer of brons)
  • 1 x Draband met studentekaarthouers
  • 1 x Muismat

Let wel: Indien Die Winkel nie voorraad van jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal jy daarvan in kennis gestel word. ʼn Wagtydperk van tussen twee tot vier weke is van krag vir bestellings.

Fles

Draband en studentekaarthouer

21 in voorraad

Muismat

29 in voorraad

9 in voorraad

Scroll to Top