Is jy ʼn trotse Akademia-ondersteuner? Indien wel, sal dié ondersteunerspakket behoorlik die koppe laat draai in die klas, by die werksplek én in die gemeenskap.
Beskrywing:
1 x Ondersteunerstrui
1 x Akademia-pet
1 x Brildraband
Let wel: Indien Die Winkel nie voorraad van jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal jy daarvan in kennis gestel word. ʼn Wagtydperk van tussen twee tot vier weke is van krag vir bestellings.