Ondersteunerspakket #2

R1 200

Dra met trots die Akademia-handelsmerk oral met jou saam. Hierdie pakket bestaan uit ʼn grys Akademia-top, ʼn gemaklike hoed, en stylvolle egte leervellies (vir mans óf dames).

Beskrywing:

  • 1 x Trui vir mans en dames: Grys
  • 1 x Akademia-pet
  • 1 x Mans óf dames velskoen

Let wel: Indien Die Winkel nie voorraad van jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal jy daarvan in kennis gestel word. ʼn Wagtydperk van tussen twee tot vier weke is van krag vir bestellings.

Trui vir mans en dames: Grys

Akademia-pet

73 in voorraad

Velskoen vir dames

Velskoen vir mans

2 in voorraad

Scroll to Top