Verf die dorp rooi-pakket

R700

Vertoon met trots die Akademia-handelsmerk terwyl jy die dorp rooi verf. Hierdie pakket sluit ʼn egte leerkaarthouer, ʼn praktiese selfoondratoutjie én stylvolle velskoen (vir mans óf dames) in.

Beskrywing:

  • 1 x Selfoon-dratoutjie
  • 1 x Kaarthouer
  • 1 x Mans óf dames velskoen

Let wel: Indien Die Winkel nie voorraad van jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal jy daarvan in kennis gestel word. ʼn Wagtydperk van tussen twee tot vier weke is van krag vir bestellings.

Kaarthouer

85 in voorraad

Velskoen vir dames

Velskoen vir mans

Selfoon-dratoutjie

45 in voorraad

In voorraad

Scroll to Top